SUMMARY :
Hatfield, Pretoria : KANDIDAAT PROKUREUR
POSITION INFO :
Hatfield, Pretoria : KANDIDAAT PROKUREUR
Minimum Vereistes :
- Netjiese en professionele Afrikaans sprekende individu (verkieslik manlik)
- Afrikaans en Engels eerste en tweede tale verpligtend (Afr & Eng kliënte basis)
- LLB Graad voltooi verpligtend
- Geldige bestuurslisensie en eie voertuig verpligtend
- Moet tans in Pretoria woonagtig wees
- Om so gou moontlik diens te aanvaar
- 2 jaar klerkskap kontrak
Pligte :
Algemene kandidaat prokureur take (Litigasie en Derde Party Eise)Reis na Howe en kliënteLiassering, uitreik bediening van regsdokumente by Howe en AktekantoorSalaris : R 7 000.00 – R 8 500.00 bruto
E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as ‘n skakel / “link” nie) na oneilc(at)telkomsa.net en dui die volgende aan :
Verwysing CR2603 ; enU salarisverwagting binne die aangebiede bedragStuur ook ‘n onlangse foto en u Akademiese Rekord)
AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.