ASSISTENT SILO BESTUURDER - OOS VRYSTAAT
Kern doel van die pos:
Staan Silo Bestuurder by in effektiewe bestuur van silo ten einde winsgewendheid te verseker.
Minimum Vereistes:
Graad 12;
4 Jaar Graan/Silo ondervinding;
Berokingskursus voltooi;
Gradeeringskursusse voltooi;
Vorige ondervinding in effektiewe toesighouding en/of bestuur van personeel;
Ondervinding in die bestuur van begrotings en kostes;
Geldige rybewys.
Vaardighede:
Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
Rekenaarvaardig;
Sterk administratiewe vaardighede en organisasie vermoë;
Goeie interpersoonlike vaardighede;
Sterk leierseienskappe;
Goeie kennis van die mark en besigheidsomgewing;
Besigheidsinsig.
Verantwoordelikhede:
Bestuur Silo teenoor begroting;
Bestuur van personeel;
Bestuur van kliëntediens;
Verseker gesonde finansiële bestuur en praktyke binne die afdeling;
Bestuur silo administratiewe funksies.
XXX is n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met
gestremdhede, aan om aansoek te doen.
Sluitingsdatum: 13 Maart 2026
. Skillset Required: Leadership Skill, Customer Service, Administrative Skill, Financial Management, Supervision, Interpersonal Skills