Talent.com
8/8ste MAATSKAPLIKE WERKER, Badisa Prins Albert (Sluitingsdatum: 14 November 2025)
8/8ste MAATSKAPLIKE WERKER, Badisa Prins Albert (Sluitingsdatum: 14 November 2025)Badisa Charity • Cape Town, Western Cape, South Africa
8 / 8ste MAATSKAPLIKE WERKER, Badisa Prins Albert (Sluitingsdatum : 14 November 2025)

8 / 8ste MAATSKAPLIKE WERKER, Badisa Prins Albert (Sluitingsdatum : 14 November 2025)

Badisa Charity • Cape Town, Western Cape, South Africa
8 days ago
Job description

Overview

Posvereistes Vir Maatskaplike Werker Badisa Prins Albert is ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en die VGKSA (Kaapland). Die Beheerraad van Badisa Maatskaplike Dienste, PRINS ALBERT wag aansoeke in vir ’n : Kandidate wat Badisa se waardes onderskryf en oor die volgende vereistes beskik, kan aansoek doen :

Responsibilities / Vereistes

  • Graad of Diploma in Maatskaplike Werk
  • Registrasie by die Raad vir Maatskaplike Diensberoepe as maatskaplike werker
  • (Kwitansie vir registrasie vir 2025 / 2026 moet voorsien word)
  • Geldige Bestuurslisensie is ’n vereiste
  • Ondervinding van Kinder- en Gesinsorgwerk
  • Kennis m.b.t statutêre prosedures t.o.v. die Kinderwet en verslagskrywing
  • Die vermoë om gevalle-, groep en gemeenskapwerk op ’n gebalanseerde, geïntegreerde wyse, effektief te verrig
  • Rekenaarvaardigheid
  • Vermoë om in ’n span saam te werk en vennootskappe te sluit
  • Afrikaans 1ste taal-sprekers sal voorkeur geniet

Voordele

  • Ruim verlofvoordele, mediese fonds en pensioenskema.
  • Diensaanvaarding

    1 Desember 2025 of so spoedig moontlik

    Voorsien ’n Volledige CV Met Ten Minste 3 (Drie) Referente Wat Gekontak Mag Word En Stawende Dokumente Teen 14 November 2025 Aan

    Die Bestuurder : Maatskaplike Diensprogramme,

    E-pos :

    Indien u nie binne twee (2) weke na die sluitingsdatum gekontak word nie, beskou dan die aansoek as onsuksesvol.

    #J-18808-Ljbffr

    Create a job alert for this search

    Werker Badisa Albert • Cape Town, Western Cape, South Africa