ADMIN BEAMPTE (Tulbagh)
Ons kliënt, Inteligro, wat geleë is net buite Tulbagh, is op soek na ’n goed georganiseerde en pligsgetroue Admin Beampte om ’n sleutelrol in die bestuur van die dag-tot-dag funksies te kan verrig.
VERANTWOORDELIKHEDE
Bestellings
MINIMUM VEREISTES
AANSOEK SLUITINGSDATUM : 22 September 2025
Slegs kortlys kandidate sal gekontak word.
Werwingsprosedures voldoen aan Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Nr. 4 van 2013
Admin • Tulbagh Road, South Africa