Overview
Huis Wittekruin is ’n program van Badisa en het ’n pos beskikbaar vir ’n Ingeskrewe Verpleeg Assistent (Auxiliary Nurse). Badisa is ’n gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland). Badisa beskik tans oor bogenoemde poste in die Skiereiland area.
Verantwoordelikhede
Vereistes
Die suksesvolle kandidaat moet beskik oor toepaslike kennis en ervaring van bejaardesorg se fisiese, psigiese en liggaamlike gesondheids toestand en die benadering daarvan. Verdere vereistes sluit in uitstekende fasiliteringsvaardighede, die vermoë om op alle vlakke te kommunikeer, konflikhantering, strategiese denke, die vermoë om onafhanklik te werk.
Bewys van Matriek Sertifikaat. NB : Gesertifiseerde sertifikate mag nie ouer as 3 maande wees nie.
Diensvoordele
Kontakbesonderhede
Adres : Vredenburg
Diensaanvaarding : So spoedig moontlik
Sluitingsdatum : 30 November 2025
Stuur ’n volledige CV aan : Die Bestuurder, Huis Wittekruin
E-pos adres : Navrae : 022 – / 9
#J-18808-Ljbffr
Ingeskrewe Assistent • Cape Town, Western Cape, South Africa