Senior Lecturer / Lecturer : Zoology, Ecology, or Evolutionary Biology
Department of Botany and Zoology, Faculty of Science, Stellenbosch University (Stellenbosch Campus). Ref. NW07 / 221 / 0925.
Department Overview
The Department of Botany and Zoology at Stellenbosch University offers undergraduate and postgraduate modules in biodiversity, ecology, evolution, and global change biology. As a research‑intensive department, we are committed to advancing knowledge in these fields, with particular emphasis on the dynamics of biodiversity change, functioning of ecological systems, evolutionary processes, and the interactions between plants and animals.
We aim to strengthen our academic and research profile in terrestrial vertebrate evolutionary ecology.
Candidates eager to contribute to the development of this field through innovative teaching, training, and research are invited to apply.
For more on our research focus areas, please visit our website :
Duties
Job Requirements / Position Requirements
Requirements for Lecturer Appointment
Requirements for Senior Lecturer Appointment
Application Process
Applicants invited to interview will be required to deliver a lecture on data analysis in the R environment and to present a seminar on their recent research, to demonstrate both subject expertise and communication skills.
Additional Qualifications (Recommendation)
Recruitment Motto (Afrikaans)
PhD in dierkunde, ekologie, of evolusionêre biologie of gelykwaardige vakgebied (met ‘n navorsingsfokus op die ekologie van gewerwelde landdiere).
Goeie mondelinge en skriftelike kommunikasievaardighede in Engels.
Bewese ervaring in die onderrig van voorgraadse modules in evolusie of ekologie, sowel as biostatistiek (in die R‑omgewing) op tersi‑re vlak, minstens as onderrigassistent.
Rekord van navorsingspublikasies in erkende internasionale vaktydskrifte op die vakgebied van evolusionêre of gedragsekologie, en die ekologie van gewerwelde landdiere.
Betrokkenheid by mentorskap van, of studieleiding aan studente (ten minste op honneursvlak).
Toon die vermoë om R‑kodering te lees, verstaan en toe te pas vir data‑analise en ekologiese toepassings.
Kennis van evolusionêre ekologie en die ekologie van gewerwelde landdiere.
Bewese betrokkenheid by die verkryging van eksterne befondsing.
Bewese ervaring in die onderrig van voorgraadse en / of nagraadse modules in evolusie of ekologie, sowel as biostatistiek‑modules (in die R‑omgewing).
Bewys van volgehoue publikasie‑uitsette in internasionale vaktydskrifte van ho‑gehalte op die vakgebied van evolusionêre of gedragsekologie, en die ekologie van gewerwelde landdiere.
Rekord van aktiewe navorsing in evolusionêre of gedragsekologie, en die ekologie van gewerwelde landdiere.
Toon vaardigheid in R‑kodering met bewese ervaring in die onderrig van statistiese metodes deur gebruik te maak van R, met ‘n grondige kennis van evolusionêre en / of gedragsekologie.
Bewys van suksesvolle nagraadse studieleiding tot voltooiing, aan nagraadse studente (MSc‑ en / of PhD‑vlak).
Bewese vermoë om eksterne navorsingsbefondsing te bekom.
Recommendation / Aanbeveling (Afrikaans)
#J-18808-Ljbffr
Or • Stellenbosch, Western Cape, South Africa