GEREGISTREERDE HOOF VERPLEEGKUNDIGE [RN] – Huis Ravenzicht (Sluitingsdatum: 25 September 2026)
Kennis en begrip van toepaslike wetgewings & regulasies en norme & standaarde Deelnemende bestuurstyl Goeie menseverhoudings kan handhaaf en effektiewe kommunikasie vaardigheid in Afrikaans en Engels Goeie kennis van holistiese bejaardesorg Rekenaarvaardig in MS Word, Excel & Outlook Huis Ravenzicht is ‘n program van Badisa en het ‘n pos vir ‘n Geregistreerde Hoof Verpleegkundige beskikbaar. Badisa ‘n gesamentlike bedieningsaksie van die N.G. Kerk (Wes- en Suid-Kaap) en VGKSA (Kaapland). Badisa beskik tans oor bogenoemde pos in die Skiereiland area. Vereistes Geregistreer wees by SARV/SANC as geregistreerde Verpleegkundige Kennis in die toepassing van geskeduleerde medikasie en die kontrole daarvan Kennis en begrip van toepaslike wetgewings & regulasies en norme & standaarde Deelnemende bestuurstyl Goeie menseverhoudings kan handhaaf en effektiewe kommunikasie vaardigheid in Afrikaans en Engels Goeie kennis van holistiese bejaardesorg Rekenaarvaardig in MS Word, Excel & Outlook Goeie beplanning en organisasie vermoë Gesertifiseerde afskrifte van alle sertifikate en diplomas, nie ouer as 3 maande nie; o.a. Raad Kwitansie en toepaslike opleiding sertifikate Indemniteits versekering Verantwoordelikhede Voldoen aan die Wet op Verpleging/Bestek van Praktyk en Wet op Ouer Persone Toepassing van toepaslike wetgewing en regulasie Fasilitering / bestuur van personeel Fasilitering en versorging van inwoners Skakeling met die multidissiplinêre span, sowel as familielede van inwoners Ontwikkeling & implementering van prosedures & handleidings, beleids dokumente en inligtingstukke Byhou van statistieke, skryf van verslae, byhou van raadsvergaderings soos versoek Skedulering en bestuur van skofte Diensvoordele Volgens Badisa salarisskale. Pensioenfonds Mediese fonds Ruim verlof Aansoek sluit 25 September 2026 #J-18808-Ljbffr