Overview
rig ‘n uitnodiging aan belangstellende onderwysers, in ’n relevante vakgebied, om aansoek te doen vir die volgende vakature :
Die Deutsche Schule Kroondal (DSK) is ’n privaatskool in Kroondal wat aan die voet van die Magaliesberge net buite Rustenburg geleë is. Sedert 1892 fokus die skool daarop om kinders op te voed met karakter, integriteit, rentmeesterskap en medemenslikheid. Die DSK maak voorsiening vir kinders vanaf ’n 3-jarige ouderdom tot en met graad 7. Dit is ons missie om onderrig van uitstekende gehalte te lewer met die doel om veeltalige, Christelike en gebalanseerde kinders te ontwikkel, hulle volle potensiaal te ontsluit en om leerders vir alle fasette van die samelewing voor te berei. Die taal van onderrig is grotendeels AFRIKAANS.
Die ideale kandidaat sal aan die volgende basiese vereistes moet voldoen :
#J-18808-Ljbffr
Intersen Kraamverlof • Rustenburg, North West, South Africa