Talent.com
This job offer is not available in your country.
Hoërskool Afrikaans

Hoërskool Afrikaans

El Shaddai Christian SchoolDurbanville, Western Cape, South Africa
30+ days ago
Job description

Posbeskrywing :

El Shaddai Christenskool (ESCS) is opsoek na ’n gekwalifiseerde en passievolle Hoërskool Afrikaans Onderwyser om by ons toegewyde span aan te sluit in ’n voltydse hoedanigheid (daagliks van 07 : 30 tot 15 : 30). Ons personeel werk in klein departemente en ons streef daarna om Bybelse beginsels te implementeer wat ’n werksomgewing van spanwerk, mentorskap, ondersteuning en geestelike groei kweek. Die Hoërskool Afrikaans Onderwyser sal verantwoordelik wees vir die onderrig van Afrikaans aan hoërskoolleerders en hulle voorberei vir die Cambridge IGCSE- en AS-vlak kursusse. Die ideale kandidaat sal entoesiasties wees oor die skool se missie en visie en die Afrikaanse taal.

Diensaanvaarding : 1 Oktober 2025

Sluitingsdatum vir aansoeke : 30 Junie 2025

Let wel : Onderhoude mag begin sodra geskikte aansoeke ontvang is.

Create a job alert for this search

Hoërskool Afrikaans • Durbanville, Western Cape, South Africa