Overview
SUMMARY :
SENIOR TAK BESTUURDER
POSITION INFO :
EliteWell Dynamicsis deel van ’n gevestigde holding company met meer as38 jaar se sukses– nasionaal én internasionaal. Ons werk oor verskeie bedrywe heen, met ’n sterk fokus opgevorderde mediese tegnologie,persoonlike gesondheidenbesigheidsontwikkeling. As gevolg van ons voortdurende groei en uitbreiding,open ons nuwe takke landswyden is ons op soek nagedrewe, doelgerigte individueom saam met ons te groei.
By EliteWell Dynamics glo ons datleiers nie net gebore word nie – hulle word opgebou, opgelei en ontwikkel.Ons bied dusvolledige opleiding, ’n12-maande bestuursprogram (gesertifiseerd)en ’nondersteunende spanomgewingwat jou help om jou volle potensiaal te bereik.
You can have a look at our website
#J-18808-Ljbffr
Leadership Management • Pretoria, Gauteng, South Africa