Overview
Huis Zonnekus in Milnerton is ʼn Tehuis vir ouer persone en ‘n program van Badisa, ʼn gesamentlike bedieningsaksie van die NG Kerk (Wes-Kaapland) en VGKSA (Kaapland).
Aansoeke van Suid-Afrikaanse burgers word vir die onderstaande pos ingewag.
Werksure
- Maandag to Vrydag, 08 : 00 tot 13 : 00.
Hoof Fokus Area
Ondersteuning aan die Boekhouer.Hoof Verantwoordelikhede
Finansiële administrasie.Bate administrasie.Administasie van die inwoner aansoek proses.Administratiewe ondersteuning van fondsinsamelingfunksies en projekte.Bystand by die Ontvangstoonbank en skakelbord.Vereistes
Inherente vereistes van die pos :
Die vermoë om in Afrikaans en Engels te kan kommunikeer.Goeie syfervaardigheid.Minimum Opvoedkundige Kwalifikasie
Matriek sertifikaat.Ondervinding
Minstens 2 jaar toepaslike ondervinding in finansiële administrasie.Kennis / Vaardighede
Boekhouding : VIP Pastel.Rekenaarvaardigheid : MS Office (Word, Exell, Outlook en PowerPoint).Vermoë om onafhanklik en binne spanverband te kan funksioneer.Vergoeding : Onderhandelbare salaris binne Badisa-riglyne.
Diensvoordele
Werkgewersbydrae tot die pensioenfonds.Ruim verlofvoordele.Diensaanvaarding
So spoedig moontlik.
Aansoeke
Vereiste dokumentasie : CV en gesertifiseerde afskrifte van ID en kwalifikasies.Sluitingsdatum : 3 Oktober 2025.Rig aansoek aan : Fritz Brand,Navrae : .Nota : Indien u nie binne twee weke na die sluitingsdatum tergvoering ontvang het nie, beskou dan u aansoek as onsuksesvol.#J-18808-Ljbffr